Jongste aktiwiteit:

Mooi kind

Ogies wat altyd blink.
Sy hartjie is nog so skoon.
Onaangeraak deur wereld se sondes.
Staan altyd so klein langs jou ma.
Lyk of hy enige oomblik kan verdwyn.
Hou van speel en lag.
Sien opreg uit na nog n dag.
Jy het spoortjies in my hart getrap.
Jou mooi kind.

Handtjies is so klein.
Soek net iemand om dit vas te hou.
Hardloop rond sonder ophou op die gras.
Bring vir my iets terug wat my verras.
Soet en stil le jy en slaap.
Jou kinderlike drome.
Kleure van reenboe waarvan jy hou.
Groen is jou gunsteling kleur, ek weet.
Jou mooi kind.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed