Jongste aktiwiteit:

More is nog ‘n dag

Op die langpad na forever

Sien ek bossies langs die pad

Sien ek distels, dorings, lang gras

Voel ek klippe in my hart

 

Maar op die afdraaipad na êrens

Het die blomme opgekom

En staan hul pragtig langs die pad

kleurvol en in volle blom

 

Gister was nie nice nie

en vandag is amper om

Maar more is daar nog ‘n kans

vir die son om op te kom




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed