Jongste aktiwiteit:

Morêgroet

Liefling, jy’t na hartelus

siggeroepe gevoel
en toe die skavuitedood
jou kom tretter in die
hart.
En jy vir oulaas
opvlie’
as ñ jangroen
wou ek so graag
met laaste woord die
armbus doen.

Want
soos jy met grassie
op die sakreep afvysel

na die “valluik”
en ek rou bedryf oor jou
het vredeverse
by my koliewaar
gegroei
en hemelveldflesse
met janblomme gebloei.

Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
7 Desember 2019




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed