Jongste aktiwiteit:

  • Ricco het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van RiccoRicco is nou vriende

  • Ricco het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Ricco het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Jessica Venter het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van CHRISTELLECHRISTELLE is nou vriende

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

….My Hart Verlang Na Jou….

Jou pragtige glimlag het soos mis onder die son verdwyn,
en my hart is so seer soos ‘n beer se poot.
Ek wens dit was anders,
ek sal alles verander om by jou te wees,
ons weer mekaar se gedagtes kan lees.
Maar waar jy nou is, is saam met hom,
weet jy nie wat jy wil hê nie,
en dit slaan my uit soos ‘n kers,
ah, jy, jy laat my verstom!

Dae, ure, maande en weke is in ‘n oogwink verby,
wat is my rede hoekom ek sal wil aangaan om te lewe,
want my lewe, prinses, my lewe is net jy,
ek gee nie om as ander my vergewe of nie vergewe nie,
my bokka hoekom dan stres oor aardse goed,
dis ons saam wees tyd, dit is ons liefde die.

Ja, my hart verlang na jou,
maar ek sal duisende tralies en hoë mure daarom bou,
want niemand anders mag daar ingaan nie.
Ek mis ons lag-lag tye saam,
ook die traan-traan tye wat ons moes deurgaan.

Ek het reg gestaan om alles prys te gee vir jou
ek het gedink dit is nou ons tyd om saam nuwe lewe te bou.
Ek probeer rerig altyd verstaan,
maar jy weet nie wat jy wil hê nie,
ja, dit is ons liefdeslewe die.

©Kopiereg – Timothy De Vos Botha – Alle Regte Voorbehou.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Ricco het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van RiccoRicco is nou vriende

  • Ricco het ‘n nuwe publikasie gemaak