My Herinnering Utopia
Herinndering aan utopia
Johan van Rensburg
Gejaag na wind
elke dag se harde werk
wat jou weg van gesin verbind
blydskap, amper verdiende vertrek
Oppad na ons gesin se Utopia
is klaar beplan, geld gespaar
ruskans om saam te geniet
bid dat God ons op pad bewaar
Meer en see in Richardsbaai
op die strand le’ bruin brand
oggende in natuur loop, aand braai
see swem, kastele bou op strand.
Ver weg van alles en werk
vroeg oggend al op strand
deur die dag deur son gebrand
by klein hawe tot haaie opgemerk
Sluit af met ete te karavaanpark
sit en uitkyk oor die see
versterk vir die pad na gejaagde ark
niks kan die herinnering uit vee
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.