“Landbou” (Brons)
daar lê te veel
gebreekte ploegskare
in ander se lande
omrede ons die geologie
van ons eie nie verstaan nie
Francois Meyer Februarie 2022
3 Kommentare
-
morne du preez
Bravo! Jy het die gedagte vir my besonders mooi oorgedra.
-
Elizabeth
Mooi raakgesê.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2022 – OOP projek