
MY PAD
MY PAD
My pad na totale vryheid
bring al die positiewe blyheid
my siel hunker na ewigheid
na vrede en rustigheid
kort ek gebed vir ‘n besige lewe
en vrede in die rustige natuur
weg van lawaai in die groot stede
dis wat ons elke dag belewe
ek kort ń breuk in my eie lewe
dis waarna ons mensdom strewe
om wegbreek van die gejaagde lewe
vrede en kalmte vervul ons lewe
in die grondpad tussen berge en gleuwe
@ Eleen van Deventer Vorster
07/01/2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.