Jongste aktiwiteit:

GROOTTE HEER

GROOTTE HEER

U is my grootte Heer
U vergewe al die eina’s en die seer
die wonde wat binne-in my bruis
bring volkome genesing op die kruis

Jesus het uit die graf opgestaan
en weer na die Hemel opgevaar
so dankbaar vir U in my lewe
U het al ons sondes vergewe

vir liefde wat in ons harte bruis
raas skare met ‘n harde gebruis
kap spykers met ‘n bruis
U het gesterf aan die kruis

op Golgota vir ons sondes gebid
ons aan die Vader se voete neergesit
ons name geskryf in die boek van die lewe
Almagte Koning en Here waana ek strewe

© Eleen van Deventer Vorster
07/01/2019




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed