DIE VYAND
DIE VYAND
Die Vyand sal my nie onder kry
penregop gaan ek staande bly
jou slinkse planne sal misluk
geel monster wil my insluk
verbrokkel en mislei
verhoudings wat hier onder lei
jy gaan verder niks regkry
Here U staan langs my sy
het jy berou
anders gaan jy vou
ek het goeie nuus vir jou
laster srories is ‘n leun
jy het geen ding om op te steun
my hart is oneindig bly
met geloof hier binne my
Here U hand sal in myne bly
ek voel vir ewig vry
© Eleen van Deventer Vorster
07/01/2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.