deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Dankbaarheid, Filosofie, Geloof/Godsdienstig Share: verwante: grond Die duif en die doop 10 Januarie 2023 569 gesien 0 Komentare 1hou van Myne my liggaam in sonde ontvang en gebore uit ‘n mens die grootste geskenk wat iemand kon gee die tempel van Sy Gees maar ek in vlees streef na heilig wees in gees ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende