Jongste aktiwiteit:

‘N BLIKKIE STERRE

Gee vir my ‘n bakhand vol silver maanlig strale
gepluk uit die nag se vosperd maanhaar verby galoppie
geroskam deur die nag se wolke
en ek maak vir jou ‘n houvas blikkie sterre
omvleg met silver strale
totdat die son se wolwe kom skoor soek
en verlede nag se blikkie sterre herkou uitgespuug word
en môre aand se maanlig strale
weer kom bakhand hou




Gebore by die see, verlief geraak op die berge / platteland en woon nou in die Vrystaat saam met my vrou Charmaine en 11 maande dogter Katelyn. Was deel van WOES se eerste bundle uitgawe van 2008 onder my tweede naam Gerhard. Vroeg "afgetreë" en hou myself besig met my "kunswerke". Werk ook deeltyds aan my eerste digbundel. Alle hulp en raad sal goud werd wees ...Ag en dan die legal ding: alle regte word voorbehou op geplaaste werke

2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed