deur Palet vir Gedigte Merkers: Vreugde Share: verwante: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 12 Oktober 2021 26 gesien 1 Kommentaar 0hou van ‘n Fleurige oktober Soos ‘n bruid straal – in die son met oë vol nuwe drome dans sy in groot druppels reën streel in die holte van haar hart wip-spring ‘n kleurvolle verhaal Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Anze
jou gedig voldoen nie aan die opdrag nie, kyk hoe die ander deelnemers dit doen as voorbeeld asb