Jongste aktiwiteit:

‘n Stukkie iets

Soos een
soos reën
soos winde in die nag
op my lippe sag

Op ‘n een-spoor skulpies pad
staan jy alleen op die strand
bo jou lê die sterre slapend stil
saam elke bietjie liefhê

Dan waai die wind
oor hierdie droom van gister
dit wat ons gedeel het versilwer
en dit wat was, is net ‘n glinster




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed