Jongste aktiwiteit:

Naweek: VERLORE HANDSKOENE 2

Naweek: VERLORE HANDSKOENE
Wysheid uit Kindermond: Verbasend wat kinders te sê het. Soms eintlik baie slim; soms . . . Nouja.
. ☆☆☆
Dis ‘n reënerige dag en die onderwyseres kyk haar kinders noukeurig aan voor hulle huistoe gaan. Sy hou ‘n paar handskoene in die lug.
„Wie se handskoene is dit?” Geen antwoord nie.
„Rebekka, is dit jou handskoene?”
„Nee, Juffrou.”
„Maria?”
„Nnh-nnh.”
„Hannes?”
„Dit lyk soos myne, Juffrou, maar dit kannie wees nie. Ek het myne mos verloor.”
. 24e.Februarie2018………….⌘⌘⌘⌘⌘…………………………….tje




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak