Jongste aktiwiteit:

net in Hom

–
geen siele-sweef
geen selfgenoegsaamheid
geen eie krag of selfbeeld
geen eie-geregtigheid
kan dit doen nie
–
deur die see se gedruis
deur branders wat spoel en bruis
deur vergifnis wat moontlik word
deur wondertekens ervaar
is Hy lewend in my siel
–
©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak