deur HelenaMellet vir Gedigte Merkers: Hartseer, Ouers, Verhoudings Share: verwante: Lied van die sondaars grond 17 Februarie 2016 430 gesien 0 Komentare 0hou van Nietemin ‘n Stukkie van jou is ek maar, al basuin my lewe jou afwesigheid. ‘n Samevoegsel van jou en haar is ek, en jy, nietemin, my pa. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende