Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Nugter

Deur HelenaMellet
Datum gepubliseer: 17 Februarie 2016 Aantal woorde: 23 979 Kere gelees 23

Ek bly eerder
sonder dop en in my dop,
as wat dop my ‘n mens maak
wat nie buite ‘n dop hoort nie.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Desiréé

    17 Februarie 2016

    Dis nou oulik gedoen.
    Mooi uitgewerk.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 130
Kommentaar telling: 90

Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 115 gaste aanlyn

Bydraes – Argief