
Niks Kennis
kennis gebou op
sorgvuldige navorsing metodiek
met blinde metodes
baar ware vrugte
lig wat spat
teen terminale spoed
is oneiendig swaar
as energie materiaal
geskiedenis vasgevang
in oorwinnaar gekleurde taal
is vir bevoordeeldes
ń sprokies verhaal
vet bors tantes
geverf op mure
is vir kunstenaars
renaissance mooi
al die waarheid
is ń kleure skouspel
maar dis veranderlik
in hierdie ondermaans
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.