Nuwejaars Tanka
nuwe jaar baljaar
sweef met genade skoonheid
van vurige blaar
drifting dansend deur die wind
ontvlam hoop gloeiend vuurwarm
©Jessica Venter
26/1/2019
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek