Titel: OKTOBER (SILVER)
Deur Marlene Erasmus

Oktober
Oktober is die mooiste
Kalendermaand
Telkens so aan ons
Oorgedra deur die
Bekende Leipoldt:
Enig in sy liefde vir
Roerende woordkuns
©Marlene Erasmus
31/10/2021
TEMAS
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2021 – Akrostiese projek