Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

Onthou jy nog?

Onthou jy nog die trippe-trappe-trone,
die tiekies en die krone
dalk nog leggend in jou brein
se hekel met refrein?

Onthou dan ook die hofmaak,
die ploeg met liefde in die braak;
heilige ontwakenheid
wat was en is, sal wees –
‘n ewigheid se lief vir jou!




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed