Jongste aktiwiteit:

Spookkrappies

Waarom sku ons soms weg van die daghelderlig
deur te vroetel met werk, gedagtes en plig?
Omdat ons nie werklik wil kyk
hoe verlange diep binne ons lyk?
Want gaan ek lê, jaag die donker al my mooi drome weg
met as droesem verlange aan vals gisters geheg
net omdat ek so bittergraag wou
dat jou kurwes snoes om my korpus moet vou!

(Spookkrappies slaap glo in gaatjies bedags
want hul’s sku vir die dag en lewe slegs snags)




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed