deur Marthie Joubert vir Gedigte Share: verwante: Trane in die as (Opdrag 3) Kamino Geronimo 30 Julie 2024 441 gesien 0 Komentare 0hou van PLEK VIR TWEE PLEK VIR TWEE Vriend, is daar plek vir ons altwee by jou warmte as jy my in jou arms toevou? Graag sal skuiling by jou wil soek vriend, is die plék in jou hart groot genoeg? marthie joubert Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende