Jongste aktiwiteit:

Reisiger

die reisiger het sy koffer geneem
geeneen wis hoekom of waarheen
kinderdief was hy definitief nie
slegs ‘n troebadoer reisiger
van eie verstand vervreem

dalkies oppad na ‘n witstrand
maar Gister is ‘n verre land
so bereik hy vurk in die pad
die ooreenkoms het hom dan
dwaalspoor daarheen gevat




Ek skryf om leeg te word van wêreldse struikelblokke en voller te word met die talent wat my Skepper aan my toevertrou het. So glo ek dat mens tree vir tree en woord vir woord eendag weer oorwinning sal behaal.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed