Rimpels van gras
Flap-flap oor die veld,
met jou lang stert
vlieg ek saam oor,
lang soepel stingel rimpels van gras
Klippe en rantjies flits stil verby
spoorloos by storm en drang verby
tot by die ewigheid,
van liefde verby
Sprei die flip-flap sy vlug
sweef al hoër die hemel op
die wind rimpel deur sy vere
van volheid van leegheid, van dood van lewe
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Papillon
Baie mooi!