ryk
–
wens ek was ‘n rykman
kom woorde uit die musiek
wens ek was in ‘n beter wêreld
kon ek tog maar net geluk vind
dan staan geluk oopbek en kyk
na jou wat so kerm en klae
–
gelukkige mense is raar
hulle besit nie noodwendig
altyd net die beste wat mens kry
gewoonlik is hulle gelukkig
omdat hul die beste maak
van wat hulle wel het
–
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.