
Sukses Trap
verwyder nat broek
wat stink
kruip voort
ervaar nog seer
stukkende nerwe
word gesond
open grense
ń wye wêreld
om in rond te val
opstandsgees
gis drange
in ń lewensdrank
soeke na bates
gee doel
aan werk
sukses behaal
laat sak
die vaak
links-regs besluite
bly gedane sake
agtertoe is dood
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.