samesyn (SILWER)
samesyn
Kris kras ritsel geskenkpapiere in die nag,
Kersfees bring die vrede in ons sagte lag.
’n Boom vol liggies, fluisterend vol vreug,
waar samesyn soos sterre ons harte verheug.
©MarleneErasmus
31/12/2024
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Desember 2024 – Kersfees projek