deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Woordspatsels: Jy met jou rug na my Ek onthou. 9 November 2024 472 gesien 0 Komentare 0hou van Saterdag goeiemôre my mooi baai vandag gaan ons net herlaai op my duin die see sit en geniet mooi dinge droom sonder verdriet selfs draai maak op die kaai © Tearlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende