sê
dit sit vas
die yskoue wind
snerpende daling
skeerbekmuistemperatuur
priemende rukwinde suis
deur elke swak lasplek
elke vensterraam
elke hoofdeksel
elke koue hand
so sê ek dan
winter
is nie
vir
sissies nie
selfs boeties
krimp van kop
tot toon
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.