Jongste aktiwiteit:

SIEN MET VERGIFNIS

Nee mens, kyk dieper, kyk verby –
die vlees van jou gelyke wat jou hart kasty.
Maak oop die oë vir die Gees wat in jou leef
kom sluit jou hart vir onvergifnis wat wil streef.

Dis nie n geveg van bloed en vlees
maar van gesag in magte wat tans hier heers.
Sien mens, sien soos jou Skepper dit wil hê.
Veg met ware Woord in skrif vasgelê.
PAULA PAXTON©




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak