Jongste aktiwiteit:

sonstrale


geel is die oggend son se strale
strale wat oor my baai vibreer
wat golwe inkleur in pastel
en deinings virewig in lig

mag elke dag so blink
elke dag sy eerste-lig
so uitstal tot Sy eer
nou en vir ewig

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed