Jongste aktiwiteit:

Spoel van die hart

Snikwarm, stikwarm, bebos
lӗ die vallei
onder groen maanlig
waar sag-rustige blink branders
oor die see rol

Wanneer soutwater
oor piepklein krappies spoel
omvou my
spoel oor my
die ruising van jou woorde

Ek sien iets dryf
daar vӗr op die horison
waar imps van duisternis
agter die son inskuif

Gedagtes spoel oor my siel
spoel sagkens oor my
soen die randjies van my krake
spoel af-af tot onder
waarvan die sluiter klik en klik
maar sonder spoel




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed