Sprokie
Ons sprokie, sterre subliem
deur my maar eenmaal gesien
diepe stralende geluk
Jy, droom van liefde
was daar eenmaal vir my
Jy, droom van blydskap
het slegs ’n droom gebly
Jy, skone drogbeeld
my genot, my las
Jy, soete sprokie
wat eenmaal wel was
© Marike Erasmus
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.