Jongste aktiwiteit:

Stiefouer Liefde

Deur my kinders se are loop nie jou bloed,
Maar jy omvou hulle met ‘n onveilbare liefdesgloed.
Waar liefde altyd hul lewens sou faal,
Kom jy en bou in ‘n nuwe lewensskaal.

Onvoorwaarlik het jy omgee oor my kinders kom giet.
Was jy weg, al hul kinderjare verdriet.
My kinders kan nou volg in voetspore van ‘n Godsman.
Kyk hulle met opwagting na die toekoms wat jy beplan.

My hart is gevul met verwondering oor jou dade.
Jy wat met Agape liefde loop, liefde sonder skade.
Kyk ek met verwondering, met eerbied in my siel,
Op na jou wat liefhet sonder om te verniel.
Paula Paxton©




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Noelle Hart het n geregistreerde lid geword

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nadia het n geregistreerde lid geword