Jongste aktiwiteit:

laat Sy wil geskied

stop – stop sê ek
wat skotse boertjie is
stop julle eiewaan
jul muurshopie politiek
stop julle onwerdige
afgodsdiens
staan oomblik stil
en kyk hoeveel
raakpunte
daar is tussen
jou en buurman
met sy vrese
slegs dan
kan jy sê
op ons knieë
sal ons staan
voor U o Vader
ons het gesondig
maar nou nie meer
nou gee ons oor
aan U o Vader
U lei ons
uit die dal
van doodskaduwee
U stem praat met ons
vandag en tot in ewigheid
nou is die tyd om liefde
tussen broers
te begin
leef
laat die
geringste
onder julle
daaroor
praat

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed