Stilgeboorte
steenkool, olie, roet
verswelg ryk aardse lewe
– besoedelingsvrug
© Carma Shaw
26 Maart 2017
4 Kommentare
-
Elroux
WOW jy doen dit weer!
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Menseregte en morele wysheid projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
Koert maar kragtig gestel Carma