Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

Suid-Afrika se treurlied

o, treurig steun Suid-Afrika
gebuk onder die dodelike songloed
waar die son lag soos die dood
jaag al die waterwolke weg
stuur hulle in ‘n ander rigting
waar daar genoeg groen is
arme dam probeer sy bes
om sy uitgedroogde lande te voorsien

hoe lank moet Suid-Afrika nog verduur?
haar grondmond gebars van droogte
haar grondkeel verstik van dorheid
aarde fonteinoë smag na reën
die stem van bome kreun
plante baklei vir die laatse druppel
gronde swyg onder die stil geraas
Suid-Afrika sug soos ‘n ou vrou
haar treurlied gaan nog vir jare gesing word

Kopiereg: Roeline van Schalkwyk




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed