Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die dood"(Bladsy 23)

Stilte In stilte wagtend In stilte soekend In stilte treurend In stilte verlangend In stilte dansend In stilte liefdevol In stilte gelukkig In stilte vrede Daar in die stilte Sal jy my vind Daar in die stilte sal ek jou vind In stilte Sal ons siele mekaar omhels In stilte Sal ons mekaar vervul ©Lia […]

Sirkeltyd my skippie kom my skippie gaan my as verdwyn in die sekelmaan ek roer n oog ek roer n traan ek sien myself in gister staan my las is swaar my las is lig my lewe is plesier of plig ek lig my hand ek lig my hoed ek stuur vir jou ‘n afskeidsgroet […]

die vlam van gierigheid brand hoog vuur spoeg uit honger oog die wild gestol in vrees van wat kom visier gestel om die donker te kloof die aasvoël knip haar oog tevrede waar sy op haar eiers sit wetende vannag is daar nog ‘n slagting meer as een skoot weerklink hande word saam gevryf asems […]

Beminde (Uit Gedagte Wandelings) sagte sproei teen my wang dit is hoe dit voel as ek jou vang oorverdowend is jy op my oor as ek jou aanslag aanhoor gryp jy na my voete so sag alles trek jy terug met brute krag my emosie kan ek met jou vereenselwig want niks wat jy wys […]

Wie sóu ooit sê die dood hakkel sukkel selfs met duifies groet wat nog van hulle in die oë kyk en vra: “sal julle m,mmmy s,sssigg l,eeeeen?” “Kaneelduifies verkieslik!”,het Abba gesê: Viridiaan groen dons-veertjies prag en kosbaar bruin bondeltjies, “Gaan haal vir my hul oë,Azrael!” Skemerspel newel soos boos obdukies kaneelduifies geroggel sonder oë ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed