Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 138)

hoogspannings drade slaan viervoetig neer hoofpaaie word geblok met voertuie wat brand internasionale gemeenskap sal nie reageer besighede word gestroop van alles in die land hoogdrawende elite kyk af oor hul neuse sit eersteklas op vliegtuie en verlaat die land die wat vertraag word gil soos betelgeuse storm met viertrek voertuie weg oor die sand […]

met tyd het jou gedagtes woorde gebaar vlieswolke van waterskuim om hul heen jou filosofie in die kleine mense vergaar onder sambrele van idees in harde reën met berge en dale vol wind wat dreun die profesieë waaruit indrukke verbleik het jou woorde net gedraai om die seun op watter duin gaan jou sitplek pryk? […]

ek was ‘n heerser oor baie my wysheid het my vooruit geloop my soeke na wysheid en kennis ongeëwenaar uit duisende mans kon ek dalk een kry wat regverdig was dieselfde kon ek nie van vroue sê nie – seker daarom dat ek met honderde vrouens getrou het ek was ‘n heerser oor baie in […]

Delila sy vang my met haar sagtheid beheer my met haar vlees bevry my met haar gunsies genees my met haar gees sy sleur my uit my sluimer en voer my met haar mee deur al die donker dieptes as sy alles vir my gee sy ruk my logge liggaam na makabere genot en gee […]

op ligter noot eet ek maar my brood hartklop verswak wil nie aanpas sê kwak oudword is nie vir sissies aanpas daarby ook nie vir boeties jare se aanpas was dalk vals al die tyd net die ritme van ‘n wals gee my elke dag net brood al val dit in my broek soos lood […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed