Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 145)

soveel dae soveel wind stofstrepe waai oor droogte reënwolke terg die blou horison veraf dreuning kom oor berge aan maar dit is asof alles net wil vergaan geen hoop meer vir plant en dier as skepper nie reën wil stuur môre is nog ‘n dag vol seën dalk bring dit ook reën daeraad se belofte […]

Onder die blou-pens-lug waar vlinders-vlug en sywurms-sug lag die wolke breed klets ‘n kraai-kardoes is dit ‘n goud-sliwer-ring? Binne die appel-bloeisel-blom sit ‘n by en brom oor die spinne-kop-gom tyd vermom en heuning die soet-tand-grond-roer Na volgende bladsy Sien die bladsy is vir jou Poppie jy is mooi skarlaken getooi Wys my jou appel-vy soos […]

Goudstreep val oor houtvloer deur roetbelaaide ruite. Beklemtoon stowwerige duiwelsdons wat onder swaar meubels vergader. My naggewaad is flodderkous met kabaai oorgegooi, span ek my logge liggaam moeisaam van die katel. Skree planke hul krakekreet asof hul onder my gewig wil breek terwyl moegeloopde voete skuifel-skuifel sleep. ‘n Nuwe more breek. Gooi sy glans in […]

stil en bitter koud sit hy op sy duin en kyk diep onder begin daar iets iets wat soos ‘n roggel begin en bo uitbars soos ‘n lawastroom met harde klanke en blaas geluide ruk sy lyf van ruwe hoesbuie uiteindelik een dag te veel te ver in die koue wind weerbarstige snitte van potpouri […]

onherroeplik lê die liefde soms verskans in baie opsigte agter traangevulde oë en diepte grynslag gevind in baie gesigte wonder soms of hul weet wat liefde is tog beleef jy agter daardie toe gordyn ‘n versteekte glimlag wat net wil wys groepeer hordes verskillende pyn in kinderlaggies wat deurbreek ogies wat staar soekend na aanvaarding […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed