Home Renovation
Home Renovation geskryf deur Dale Penderis © Diep in die holtes van my siel In ver wegsteek plekkies Deur die lewe verniel In kissies en kassies en agter toe deure Die kamers van my hart Oor gister se gebeure Maar gister se bitter lyding Bring mee ʼn goeie tyding Die kamers nou skoon Van wie […]
Toekoms van Hoop
Toekoms van Hoop Geskryf deur Dale Penderis © Hier sit ek en wonder van vroeg tot sononder die legkaart van my in U hand Hoopvol afwagtend die geloof in my brandend ek sien al die deurknop wat draai Gee my ‘n glimps van my toekoms, O Heer! Ek’s desperaat opgewonde, ek kan dit nie keer! […]
Julie 2023 – OOP projek
Beste INKers In Julie pak ons weer ‘n oop projek aan. Daar is dus geen voorskrifte in enige kategorie nie. Dit laat spasie vir jou as skrywer, in watter genre ookal om jou vlerke soos wyd moontlik te sprei en ons met jou talent te bederf. Lekker skryf. Innoverende mense skryf in Afrikaans. Skryfgroete Projekbestuurder […]
INK DIG- EN SKRYFKOMPETISIE 2023 – 20 Februarie 2023 – 31 Mei 2023⁹
INK DIG- EN SKRYFKOMPETISIE 2023 20 Februarie 2023 – 31 Mei 2023 Kom gee vlerke aan jou woorde!!! Ink Skryf in Afrikaans (www.ink.org.za) bied vanjaar weer ‘n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in spog bloemlesings opgeneem gaan word, naamlik INKSPRAAK 4, INKSPRAAK 4 JEUG, en INKSPRAAK 4 KORTVERHALE. AfriForum (https://afriforum.co.za/), […]
April 2023 – KLUG projek – Kommentaar en uitslae
Baie geluk aan hierdie 13 lede! WENNERS Gedigte BRONS 1ste: NO 7 Pieter Mostert met Rat voor my oë 2de: NO 2 Fanus Strydom met Onder oë hou 3de: NO 3 & NO 10 Fanus Strydom met Klopdisselboom & Elna Kruger met Verraad SILWER 1ste: NO 16 Marlene Erasmus met Leë woorde 2de: NO […]
Februarie 2023 BLOU projek
Beste INKers Ons betree die tweede maand op ons kalender vir 2023. Ek vertrou julle is almal reeds ingeburger in en teen die aanslae wat die nuwe jaar gebring het. Elke deelnemer aan die projekte, elke maand, verdien ‘n applous. Baie dankie dat jy bydrae om INK lewensvatbaar te maak en op jou eie unieke […]