Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geluk"(Bladsy 50)

water skuim uit oor strand mense afwesig op vuil sand golwe onstuimig in stormwind weeshonde snuffel-soek rond iewers ween ‘n honger kind agter windgeluide lê rook stinkende rookwolke uitgebrande vis spore lê diep waar moron sy bande wou toets ©Teárlach

vadersdae en moedersdae is kinderdae baie spesiale dae vir liefdevolle gesinne koester die vredevolle liefdevolle tyd vadersdae en moedersdae is kinderdae barmhartigheid begin altyd eers tuis bou met geloof, hoop en liefde vir sukses vadersdae en moedersdae is kinderdae baie spesiale dae vir liefdevolle gesinne ©Teárlach

wanneer dit saans tyd word my siel om huis toe te keer dan swiep hy vir oulaas neer wyl golf en strand nag word kransduiwe raak stil in neste tortels vertel hul laaste storie wolke verkleur in laaste glorie uil vertrek en soek rot-peste saggies kom melodie van nag verkyk aan laaste lig se prag […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed