geboortedag
op my duin sit ek die lewe en versag al die harde realiteite het mos redes alle kriminele dade begin en ‘n einde alle goeie dade ontstaan mos uit liefde maar helaas gedagtes wyd oopgesper vind geen vrede daarmee nog minder elke dag se denke oor wie wat en waar getye kom en gaan stoot […]
nektar vir my siel
dagbreek oor see klink op soos kleure ontplof meeue se skor geskreeu sny lug skerp son doen sy bes om golwe te verhit sononder het trane op sy wang wat afdrup van lae vlieswolke hoekom! klink kiewiet op weg is jy! weg is jy! praat hy my vry skrop dan nes op gruispad asof kleintjies […]
gemaksone
my duin is koel en koud vanoggend wind waai sag maar snerpend koud golwe dans van pure moedswilligheid wit perde ding mee en jaag op strand maande lank was die weer vol belofte van gister af kom dit dan nou hier aan sagte verspreide reën buie sak oral uit fisant en mens skuil onder jas […]
moeder
met eerste lig in my oë was sy maar daar haar donker oë flitsend oor my wakende oë wat alles sien sy was my moeder rein soos iemand wat moeder is kon wees geen taak te moeilik geen sonde te lelik liefde was sy liefde het sy gegee ingeplant in my gene in my gedagtes […]
Sereen soos poësie
deur die ruising van die vrugwater om my klingel jou stem deur die polsing van die naelstring brand jou liefde deur my alles, ja alles in Afrikaans Moeder jou liefde in eg Afrikaanse tongval was sereen soos poësie en het my geseën in volrond woorde ja, my fondasie was vas en seker in Afrikaans ©Anzé […]
Vreemdeling vir ‘n enkeling
Oor die bleek verlate strand skryf ek jou naam met ‘n wit skulp in die soutsand, want my spore soek na ‘n tyd en plek dalk nie eers vir ons bedoel. Híér oor brekende branders bring ek vir jou – saam met die ewige gang van die lewe; verversde gedagtes op die skuim van elke […]
Eureka, ek het dit toe wel gevind!
En nee, ek het nie soos Archimedes van Sirakuse uit die bad gespring en kaalbas die straat afgehardloop terwyl ek opgewonde “Eureka” uitroep nie, ten spyte van die feit dat my binnegoed opgewonde gejuig het en dit baie beslis ’n gepaste manier sou wees om aan my vreugde en nuutgevonde ontdekking uiting te gee. Ek […]
Verslaaf aan jou
liewe droomvrou wat in my arms lê as jou fluweelsagte hare teen my wang waaier en jou volmaakte kurwes my verlei lê ek my hart in jou sagte palms wanneer jou parfuum my bedwelm gee ek myself volkome aan jou tere liefkosings op jou kersierooi mond drink ek dorstig van jou liefde jou smaak in […]
Afrika Kreet
Donkerman, vandag het sy kleed om ons gevou soos ‘n maan wat verduisterd agter ‘n son baljaar tot die melkweg sy skitterblink laat straal en ons soos motte na die liggies staar, deur ‘n heelal vol klankende golwe – behalwe vir die kleingeestiges wat dink die Kaap is weer Hollands. Ja, wanneer môre se dou […]