Jongste aktiwiteit:

boer

liefde is die basis van lewe
geloof, hoop, liefde saam
vorm in elke boer se naam
lê in ellke boer se strewe

saam elke boer is daar ‘n vrou
wat sy kinders voed en opvoed
en hul leer van ons boere bloed
soos Vader kan hy haar vertrou

boer is gevrees as guerilla vegter
wêreld weet boer nie te onderskat
oorlogsveterane staan nog hegter

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed