
liefdes dae
vadersdae en moedersdae is kinderdae
baie spesiale dae vir liefdevolle gesinne
koester die vredevolle liefdevolle tyd
vadersdae en moedersdae is kinderdae
barmhartigheid begin altyd eers tuis
bou met geloof, hoop en liefde vir sukses
vadersdae en moedersdae is kinderdae
baie spesiale dae vir liefdevolle gesinne
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.