Herfsblom
Herfsblom is my naam
in magiese skitterprag
om helder te skyn.
© Caren Kearley
Kopiereg Voorbehou
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Herfsblom is my naam
in magiese skitterprag
om helder te skyn.
© Caren Kearley
Kopiereg Voorbehou
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2018 - Poëtiese orde projek