Vasstaande Feit
Vasstaande Feit Vers 1: Die baan wat die aarde In ‘n jaar om die son aflê is ekliptika Net só is dit ‘n feit Dat jy alles is wat my hart hiervoor vra Vers 2: Jy’s my rede vir opstaan As die son sy strale oor my giet Net só is dit ‘n feit Jy […]
Woestyngebed
Ek is ‘n wilde Kalahari kind vaal verlate vlaktes verf my spore dansend saam met sonbessies in die wind gannas en brakbosse lag in my ore en duskant vandag se skraal ure soek ek jou nogsteeds soms in my drome met dor hande; selfs in koue vure tussen klip-koppies en kokerbome en ek wens dat […]
Gebed vir Suid-Afrika
Gebed vir Suid-Afrika Vers 1: Liewe Heer Hy het sy vrou en kindertjies nag gesoen Dit was die laaste iets Wat hy kon doen Vers 2: En die son Het vir hulle nie weer opgekom Want ‘n moordenaar Loop nie weg met kaal hande Koor: Hulle dink hulle is God En kan lewe neem Die […]
Onverdiend
Onverdiend Vers 1: Hoe sal ek die woorde vind Wat pas by U Sal al die stemme in die heelal U wondergroot mag kan beskryf Vers 2: Hoe sal ek ooit kan verbaliseer Wat U beteken Sonder U hand oor als Is als en almal verlore Koor: En al meng ek my ABC’s Ook hoeveel […]
Die Engele Haal Asem
Vers 1: Jy het my lewe ingestap En die twyfel verander in sekerheid Met jou hier by my Kan ek nie anders as om te glo Vers 2: Jy’s nie sommer maar net Nóg ‘n gewone mens Jy’s soveel meer werd as dit Is hoe ek jou sien Dis hoe ek jou sien Koor: Jy’s […]
Veertig dae en veertig nagte
Veertig dae en veertig nagte, het die Vredevors bepaal. Stuur Hy reën na hierdie aarde, om die drek daaruit te haal! Tussen planne en beradings word ‘n heerskappy bedreig; gryp die menigte grashalms, wyl die watervlakke styg! Te midde van die chaos en vele wat verdrink, weerklink die wyse woorde “jou God moet jy bedink!” […]
ou grondpad
in my dag van oorsprong met moederbors gesus toe die somerson in sy skoot val was hy aldeur daar in rus nog kind pyl ons bult-af op die kaskar baan en saam dan moeg tuis by die hang van n maan op staalos se rug ywerig die aarde gekloof later hittig van bloed ons onskuld […]
fynsny
vir iemand toe hy nimmer meer kon wag in lee skoot van vaderhuis was stilte deur gebed gesny en skelm fluister iewers wie was hy strak gelaat sy wederhelf en saad in vrede nagelaat toe ysterperd pad verlaat lewe verkwansel is gese vrouens drank baklei tot in verderf hom verlei vir oulaas besigtig ons die […]
london
van oral en oudsher kom hul om hier te verdwaal met gesogte bakens soos die saint paul se katedraal haar polsslag n geelvlam van avontuur min kan vergelyk met dié argitektuur haar oog is verleidend, haar kurwes vlei jou n bus spoeg nog mense uit waarom sy haar arms kan vou van straat teater op […]
geboude graf
benoud vou die skag se mure my weer toe ingesluk, alleen, vergeet en halfdood dis stil… in adamsgewaad gedoop, versuip in see van sonde, ek hyg na asem nat koue sny tot die been, hierdie donker graf stink dood skouerdiep in vrot water besmet met kadawers te lank geslaap in eie kuil saam sondaars genoeg… […]