Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Genade"(Bladsy 50)

Die blommetjies wat plate in die veld staan kosmos teen die hange in valleie op sypaadjies en tuine ‘n Strelende koel windjie speel-speel deur hul blaartjies so laf, broos unieke mengelmoes ‘n glans van ontasbaarheid Hoe perfek is hierdie opregtheid, skoonheid in herfs met hul agt kroonblare windstil die wolke soos ‘n sagte duvet van […]

ONBESKRYFLIKE VREUGDE. Beloftes wat oorvloedig in my lewe tap, U wat diep spore op my padjie trap, Laat borrelende vreugde uit my mensevlees, Laat my jubelend juig in my weergebore gees. Van stofpaaie met slaggat grond, Bitter lewe wat my siel bly wond. Ruis U nuutgeskepte pot, gemaak van spoeg en klei, Met nuwe asem […]

op my duin is daar bosse droë fynbossoorte met diep wortels wortels wat aan brak-water gewoond is wortels wat floreer op soet reëndruppels nat mis sproei van die see voed hul blare maar droogte maak uiteindelik sy indruk vel en bruin staan die gevolge daar is ons ook so droog in ons siele dat elke […]

hoe het die magtige golwe geval in een groot verwarrende slag wit skuim strepe wat ontplof laat skuim strepe op strand soos vergesigte in woord so val heersers en konings val leiers en regerings gereeld vallend in kakofoniese chaos-klanke geen musiek kan dit ooit beskryf geen komponis slaag daarin slegs natuur se klavier-orrelis wat reg […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed