Retrospeksie
Toe ek en my skaduwee die eerste maal ál was wat oor was wis ek nie hoe geil kán liefde groei as dit son en water kry jy het my leer liefde skryf sonder ‘n uitveër, sonder ‘n klad en toe het Hy jou weggevat my trane wat aanhou drup, drup, drup sê dankie – […]
Eenling
Stilte drup klankloos, tydsaam stilte vou leë arms om my menswees dit druk my vas in die gang, die kombuis, voor die rekenaar – mense lag en steek kerse aan die brand karre ry verby, facebook word ‘n feesmaal van vrolike gedekte tafels en vakansies-by-die-see “dit sal beter word!” in die nuwe jaar kyk hoe […]
Sy guns
Breed is Sy pad groot Sy guns as jy jou oorgee in Sy Vader skoot Weg is weëmoed, rusie en wraak wanneer jy stil raak om Sy woord Bekeerd, wedergebore, versoen met Sy wonderbaar guns leef jy uit genade beset deur die liefde van die almagtige Vader Skep met onmeetbare hoop jou seën uit Sy […]
Vredes’groet
Loop ek verby die kruis en sien hoe die Here daaraan hang ek sien hoe skyn die son se gloed oor sy wonde en bloed Kniel ek by sy voete hoor sy sware woorde om vergifnis te kry vir my sonde Sy lewe aan my toegewy Loop ek verby die kruis Sy hande en voete […]
Hoe gaan jy jou dag aanpak?
Soggens vroeg nog voor die son die nuwe dag kom groet hoor ek die voëlgeluide buite die koer-koer van duiwe en hoe die kwikkies en suikerbekkies soetjies sing en die son se opkoms die môre-gloed bring voorwaar is nog ñ geseënde dagbreek aan ons geskenk uit ons talentvolle Vaderhand herdenk ons die nuwe dag die […]
Hoe gaan jy jou dag aanpak?
Soggens vroeg nog voor die son die nuwe dag kom groet hoor ek die voëlgeluide buite die koer-koer van duiwe en hoe die kwikkies en suikerbekkies soetjies sing en die son se opkoms die môre-gloed bring voorwaar is nog ñ geseënde dagbreek aan ons geskenk uit ons talentvolle Vaderhand herdenk ons die nuwe dag die […]
GROOTTE HEER
GROOTTE HEER U is my grootte Heer U vergewe al die seer die wonde wat binne my bruis bring geneesing op die kruis uit die leë graf weer opgestaan weer terug na die Hemel gevaar so dankbaar U is in my lewe U het ons sondes vergewe ©Eleen van Deventer Vorster
Liefde bewys
Liefde bewys Waar kruis uit grou-grys graniet verrys waar gebroke man aan houtkruis hang en growwe grond Gods bloed opvang het God sy liefde aan die mens bewys Asyn vir Sy pyn word van die hand gewys met “Dit is volbring” eindig Hy sy foltering Romein getuig Sy Godheid in verwondering as God Sy liefde […]
Ek Wil Protesteer Meneer
Ek wil protesteer meneer ek wil praat oor onse weer meneer vanlat myse onthou mos beginne ken ek nooit die droge dinge wat ek hier so om my siet geen skaduweetjie wat ons bome bied Ek wil protesteer meneer ek wil vra waar kry ons hulp meneer as myse kinners so loop honger ly waar […]